Author |
Message |
Chris Carver
| Posted on Wednesday, November 16, 2005 - 6:20 pm: | |
My grandmother Violet Evelyn Heydenrych was born on 12 Jun 1889 at 9 Bloem St, Cape Town. Violet's parents were Michael Heydenrych and Maria Wotton (Maria was adopted by Thomas Wotton when her mother remarried. Her real father's name may have been Savage or Moorhouse.) I would be grateful for details of Michael's birth and marriage. Violet also had brothers and sisters named Daisy, Tommy, Archie and Maria. Tommy married Katie and had 4 children, Barbara, Charlotte, Cecil and Tommy. Cecil married Flo and had 4 children, Brian, Joan, Lucille and Cecil. Are these names familiar to you? |
Nikki Swanepoel
| Posted on Friday, September 15, 2006 - 1:42 pm: | |
My Oupagrootjie was Willem Albertus Petrus Heydenrych (gebore 25/10/1886). Hulle het op die familieplaas Jachtfontein gewoon. Hulle het drie kinders gehad, Johannes Thomas, Hester Magdalena en Wilhelmus Albertus Petrus. As hierdie mense dalk familie van jou is, kontak my asseblief op 0730456877 |
Yvotte
| Posted on Sunday, September 23, 2007 - 9:17 pm: | |
Nikki, Ek is besig om die Geskedenis van Jachtfontein op te skrywe. Ek het groot geword op Jachtfontein en ken die meeste van die mense wat op Jachtfontein bly of gebly het. My Pa was Daniel Lourens Brits ek is Yvotte Brits en ek het die Heydenrych geken wat hier gewoon het. Ek probeer reeds etlikke weke om jou te kontak op die selnommer wat jy hier gelos het. Jy kan my kontak dlbrits@mweb.co.za of tkat@mweb.co.za Yvotte |
Anton He˙denr˙ch
| Posted on Thursday, September 27, 2007 - 8:16 am: | |
Beste Yvotte, Dankie vir jou deelname en pogings om Nikki te kontak. Is dit moontlik om die inligting wat jy oor die Heydenrychs van Jachtfontein het aan my te stuur of te laat weet watter soort inligting jy het? Ek sal probeer om dit meer algemeen beskikbaar te maak op die webwerf. Jy kan hier antwoord of my kontak via die kontakbesonderhede op die webwerf. Baie dankie. |
Annemie Lourens
| Posted on Friday, December 14, 2007 - 7:05 am: | |
Goeiedag Ek het baie Heydenrych familie op my Bestbier register. Ek het ook foto's van grafte geplaas op EGGSA van Darling en Hopefield. Ek soek informasie rondom JJFC Heydenrych wat op Burgerspost geboer het op 8 April 1841. Die plaas is naby my pa se plaas tussen Darling en Malmesbury. Ek sal enige inligting opreg waardeer. Groete Annemie |
Anton He˙denr˙ch
| Posted on Friday, December 14, 2007 - 8:25 am: | |
Annemie, Dankie vir jou inligting. Jy het my ook tevore gekontak en ek skuld jou nou al maande 'n antwoord. Jammer vir die gesloer. Ek sal probeer om binne die volgende twee weke te kyk of ek vir jou iets kan uitvind. |
jim.heydenryc@telkomsa.net
| Posted on Sunday, December 23, 2007 - 9:44 am: | |
Dear Chris Carver: I am familiar with the names:Tommy, Archie,Cecil and Charlotte and Babs. They were my mother's brothers and sisters.My mother was Alice Florence Heydenrych and Brian, Joan and Lucille are my cousins! For any further info please feel free to contact me at my e-mail address jim.heydenrych@telkomsa.net or on my cell: 0828744791 |
Linda Abdinor
| Posted on Wednesday, February 20, 2008 - 5:13 pm: | |
My oupa, Pieter Johannes Heydenrych is ook van Darling, eintlik Koringberg-distrik. Hulle het 11 kinders gehad, 1 is oorlede by geboorte, die ander, onder andere my pa, Johannes Godfried, hy was gebore in 1916. Daar was ook 'n tweeling gebore uit die huwelik. Die ander kinders, wat ek ken, se name was Johannes Theodosius, Maria, Koos, Pietjie, Dantjie, Kittie, Baba. Hierdie is nie hul noemname nie, maar die name wat ek ken. Ek sou graag meer inligting oor hierdie familie wil uitvind. My pa was die oudste van die kinders. |
Anton He˙denr˙ch
| Posted on Thursday, February 21, 2008 - 7:53 am: | |
Linda, danie vir die inligting. Ek sal kyk na di inligting wat ek het. Ek skuld ook nog vir Annemie inligting - en dit is nou al baie later as die twee weke. |
arjanne heydenrych
| Posted on Saturday, May 10, 2008 - 11:46 am: | |
ek is opsoek na nog inligting van pieter johannes heydenrych My man se oupa Ons oudste moet 'n stamboom as projek doen Het iemand meer inligting. Marko was Koos heydenrych se jongste seun. Bly nou in malmesbury |
Anton He˙denr˙ch
| Posted on Monday, May 12, 2008 - 8:16 am: | |
Beste Arjanne, Ek het ook jou navraag via die vorm ontvang. Sal kyk wat ek kan doen. Wanneer is die inligting nodig? |
|