Author |
Message |
admin
| Posted on Tuesday, November 29, 2005 - 6:05 pm: | |
Heinie Heydenrych van Montagu laat weet as volg: Johanna Rogiers (of Rogier) met wie Gottfried Heydenrych op 4/11/1741 getroud is, was die dogter van Johannes Rogiers (of Rogier) en Maria Vermeulen. Maria Vermeulen was die dogter van die stamvader van die Vermeulens en sy vrou Catharina Opklim van Bengale. Laasgenoemde inligting vind 'n mens in die stamboom van die Vermeulens. Die stammoeder van die Vermeulens was dus 'n slavin. |
Theuns Heydenrych
| Posted on Wednesday, September 12, 2007 - 2:09 pm: | |
HI Ek stel baie belang in die geskiedenis hoe die heydenrych's in suid afrika aan gekom het. Raymond Heydenrych het my op Facebook "raak geloop" en my verwys na die webwerf. Ek is Theunis Gerhardus Fourie Heydenrych , my pa is Pieter Corneluis de Koning Heydenrych en my oupa was ook Theunis Gerhardus Fourie Heydenrych. Ongelukkig is dit waar dit stop , ek weet my pa het meer inligting oor die familie verder terug as wat ek nou het ek sal onderneem om dit by hom uit te vind. Aan my ma se kant stam ons weer van Sarel Cilliers volgens my ouma. Baie dankie vir die werk wat julle doen. |
Anton He˙denr˙ch
| Posted on Thursday, September 13, 2007 - 8:13 am: | |
Beste Theuns, Ons het seker 'aangekom' as daar op Facebook na die webwerf verwys word. Dankie vir jou navraag. Ek sal probeer om later vandag die bietjie inligting wat ek het oor die eerste Heydenrych in SA met jou te deel. |
|