Author |
Message |
admin
| Posted on Wednesday, January 25, 2006 - 9:29 am: | |
Ons het begin met die toets van 'n webgebaseerde familieboom vir Heydenrychs van SA en verwante families. Ek sal laat weet wanneer dit beskikbaar word vir "openbare" gebruik. We have started testing a web based family tree for the Heydenrychs of SA and related families. I will let you know when it becomes available for "public" use. |
GILMOUR CORDON
| Posted on Friday, February 23, 2007 - 4:27 pm: | |
EK IS 'N KLEURLING EN MY VAN IS CORDON. MY OUPA HULLE (DINK EK!) IS VAN MORREESBURG, WES KAAP SE WERELD. MY MA SE NOOIENSVAN IS DE VRIES? OOK NATUURLIK KLEURLINGE. STEL BELANG IN MY VOORSATE. |
admin
| Posted on Saturday, February 24, 2007 - 9:48 am: | |
Beste Gilmour, Weet jy van enige Heydenrychs in jou voorsate? Indien wel, laat weet my asseblief soveel as wat jy kan van hulle sodat ek kan kyk of ek iets kan opspoor in die inligting wat ek het. Hierdie webwerf fokus op die Heydenrych-stamboom so ons sal maar min inligting hê oor ander stambome, behalwe waar hulle 'n verwantskap het. Groete, Anton H |
|