|
Foto’s van dorpsfees en byeenkoms van Heidenreichs in Heidenreichstein op 29 Mei 2005. Hierdie groep foto’s fokus op die wandeling deur die vleilandgebied. Sien ook “Fees” vir foto’s van die byeenkoms saam met die dorpenaars en “Kasteel: Toer 29/5” vir Heidenreichs se besigtiging van die Heidenreichsteinkasteel op dieselfde dag. Photographs of town festival and gathering of Heidenreichs in Heidenreichstein on May 29th, 2005. This group of photographs show the walk through the moor area. Also see “Festival” for photos of the gathering with the towns people and “Castle: Tour 29/5” for the Heidenreichs’ visit to the Heidenreichstein Castle on the same day. Fotos von Erlebniswanderung durch Naturgebiet und Moor.
|